Martin E. Brooks

Martin E. Brooks
Geboortenaam Martin Baum
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1951–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin E. Brooks (30 November 1925 – 7 Desember 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent T-Force (1994) en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man (1974) en The Bionic Woman (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy